Sonja-Liezel Theron, Author at Therons Vleisprodukte - Page 5 of 6
Currently browsing author

Sonja-Liezel Theron, Page 5

Theron`s Chorizo

Theron`s Chorizo word gemaak volgens die tradisionele Portugese resep van varkvleis, speserye en rooiwyn.

Theron`s Cabanossie

Theron`s Cabanossi is soortgelyk aan droë wors en is in karakter soortgelyk aan salami. Cabanossi word gemaak van vark, bees en wildsvleis, …

Theron`s Weense Worsies

Theron`s vervaardig weense worsies deur gebruik te maak van fyngemaalde hoendervleis en speserye. Die weense worsies word houtgerook vir ekstra geur  (uitgesluit …

Theron`s Baconworsies

Theron`s vervaardig sedert 2005 `n reeks ontbytworsies wat professor Tim Noakes baie bly sal maak! Dit bestaan uit maer bacon, gesonde vette, …

Theron`s Kaas Grillers

Theron`s se Kaas Grillers is verwant aan russiese worsies in die sin dat die vleismengsel grofgemaalde varkvleis is met stukkies spek in. …

Theron`s Frankfurters

Theron`s se Frankfurters word nog op die tradisionele manier vervaardig. Grofgemaalde varkvleis word gesout en gegeur met speserye, gaargestoom en dan gerook …

Theron`s Bockwurst

Theron`s se Bockwurst word vervaardig van 100% suiwer gemaalde beesvleis. Bockwurst het sy oorsprong in Duitsland en is vir die eerste keer …

Theron`s Gerookte Vark Ribbetjies

Theron`s se reeks gerookte varkribbetjies staan kop en skouers uit bo enige produk in die mark. Theron`s maak gebruik van `n geheime …