Theron`s se Kontinentale Produkreeks Archives - Therons Vleisprodukte
Currently browsing category

Theron`s se Kontinentale Produkreeks

Theron`s Vleisprodukte vervaardig `n reeks waarde toegevoegde produkte wat bekend staan as Kontinentale produkte.
Die produkreeks het sy oorsprong vanaf die Europese Kontinent, vandaar die benaming. Die reeks sluit produkte in soos tradisionele Duitse worsies en koue vleise , sowel Italiaans geinspireerde ham en salami soorte.

Theron`s Wild Salami

Theron`s se gewilde wild salami word gekook, gerook en dan op die tradisionele manier gehang om uit te droog. Die produk is …

Theron`s Pepperoni

Theron`s Pepperoni word volgens die tradisionele resep vervaardig en is verwant aan salami. Die produk word vervaardig van `n mengsel van vark …

Theron`s Pastrami

Theron`s Pastrami word vervaardig van die beesboud, wat gepekel, gekook en gerook word tot sag en gaar.

Theron`s Geroosterde Biefstuk

Theron`s geroosterde biefstuk word vervaardig van A-graad beesboude en stadig gaargestoom om sagtheid en sappigheid te verseker.

Theron`s Gekookte Salami

Theron`s se gekookte salami word vervaardig van maer varkvleis en hoogstaande gehalte speserye, gaargestoom, en dan gerook tot perfeksie.

Theron`s Chorizo

Theron`s Chorizo word gemaak volgens die tradisionele Portugese resep van varkvleis, speserye en rooiwyn.

Theron`s Cabanossie

Theron`s Cabanossi is soortgelyk aan droë wors en is in karakter soortgelyk aan salami. Cabanossi word gemaak van vark, bees en wildsvleis, …

error: Content is protected !!