Theron`s se reeks Polonies Archives - Therons Vleisprodukte
Currently browsing category

Theron`s se reeks Polonies

Die ontstaan van polonie is besonder interessant. Polonie is vir die eerste keer gemaak in Italië, en het sy ontstaan in die dorpie; Bologna, naby die stad ; Modena. (Vandaar die naam; baloney, wat later verander het in polonie) Polonie is `n tipe wors wat ontwikkel het uit die Italiaanse mortadella, `n soortgelyke groot en dikgestopte wors wat meer soos `n ronde vleisbrood lyk. Mortadella word gemaak van baie fyngemaalde varkvleis met groot stukke lard in. Theron`s Vleisprodukte vervaardig polonie van fyngemaalde vark of hoendervleis en geur dit met; swart peper, sout, coriander, en `n verskeidenheid speserye wat aan elke soort sy unieke geur verleen. Die vet-inhoud in polonie is nie sigbaar soos die lard in Mortadella nie.

Theron`s Shangaan Polonie

Theron`s se gewilde Shangaan polonie word vervaardig sedert 1983 en het `n geurig gekruide smaak wat die smaakkliere prikkel. Die produk word …

Theron`s Kontinentale Polonie

Theron`s se Kontinentale Polonie, word vervaardig volgens die oorspronklike tradisionele polonie resepte van varkvleis en kwaliteit geurmiddels.

Theron`s Franse Polonie

Theron`s se Franse polonie word van hoendervleis gemaak en is hoog in protëine, en besonder geurig! `n Groot gunsteling vir toebroodjies en …

Theron`s Baba Polonie

Theron`s se baba polonie reeks bestaan uit Franse polonie, Knoffel polonie en Lewer polonie.

error: Content is protected !!