Theron`s Vleisbrode Archives - Therons Vleisprodukte
Currently browsing category

Theron`s Vleisbrode

Theron`s Vleisprodukte is bekend vir die puik gehalte van ons geurige en interessante reeks vleisbrode. Vleisbrode het soos menig geprosesseerde vleisproduk sy oorsprong in Europa en is tradisioneel in Duitsland en België gemaak. Diè geurige saamgepersde vleisbrood gereg , is `n natuurlike uitvloeisel van die Hollande frikkadel. By Theron`s Vleisprodukte is die vervaardiging van tradisionele vleisbrode met net die beste gemaalde vleis en Duitse speserye, ons trots! Ons lewer `n interessant en geurige reeks vleisbrode aan ons lojale klante deur kwaliteit bestandele soos pimento, kaas, sampioene, saamgepersde tong, ham en selfs macaroni by die basis resep te voeg!

Theron`s Verskeidenheid Vleisbrode

Theron`s se gewilde vleisbrode is hoog in protëine, laag in vet en word hoofsaaklik van varkvleis gemaak. Die kwaliteit van die bestandele …

error: Content is protected !!