Theron`s Verskeidenheid Vleisbrode - Therons Vleisprodukte

Theron`s Verskeidenheid Vleisbrode

Theron`s se gewilde vleisbrode is hoog in protëine, laag in vet en word hoofsaaklik van varkvleis gemaak. Die kwaliteit van die bestandele is van hoogstaande gehalte en is om die rede `n besliste gunsteling by die hele gesin! Perfek vir gebruik op toebroodjies, in slaaie, soutterte en as sterbestandeel in pastas of op pizzas.

error: Content is protected !!