Theron`s Russiese Worsies
Theron`s se Russiese worsie reeks is een van ons 5 Vlagskip reekse. In die jare negentig het die geprossesseerde vleisindustrie begin om …
Theron`s Vleisprodukte is veral bekend vir ons wye verskeidenheid worsprodukte, en vorm die basis waarop ons suksesvolle besigheid gebou is sedert 1983. Ons bekendste wors produkte sluit `n wye verskeidenheid Russiese worsies, weense worsies, die immergewilde bacon-worsie-reeks en geurige kontinetale styl worsies, soos Bockwurst in. Sedert die jaar 2012 is Theron`s se Boerewors `n GROOT gunsteling by klante, en word daar selfs gereken dat Theron`s se Boerewors die beste boerewors in Blou-Bul land is!
Theron`s se Russiese worsie reeks is een van ons 5 Vlagskip reekse. In die jare negentig het die geprossesseerde vleisindustrie begin om …
Theron`s vervaardig weense worsies deur gebruik te maak van fyngemaalde hoendervleis en speserye. Die weense worsies word houtgerook vir ekstra geur (uitgesluit …
Theron`s vervaardig sedert 2005 `n reeks ontbytworsies wat professor Tim Noakes baie bly sal maak! Dit bestaan uit maer bacon, gesonde vette, …
Theron`s se Kaas Grillers is verwant aan russiese worsies in die sin dat die vleismengsel grofgemaalde varkvleis is met stukkies spek in. …
Theron`s se Frankfurters word nog op die tradisionele manier vervaardig. Grofgemaalde varkvleis word gesout en gegeur met speserye, gaargestoom en dan gerook …
Theron`s se Bockwurst word vervaardig van 100% suiwer gemaalde beesvleis. Bockwurst het sy oorsprong in Duitsland en is vir die eerste keer …