Theron`s Kaas Grillers - Therons Vleisprodukte

Theron`s Kaas Grillers

Theron`s se Kaas Grillers is verwant aan russiese worsies in die sin dat die vleismengsel grofgemaalde varkvleis is met stukkies spek in. Theron`s maak slegs gebruik van kwaliteit beleë cheddar kaas in ons kaasworsie reeks . Perfek oor die oop kole vir braai snoephappies en `n GROOT gunsteling saam met outydse slaptjips!

error: Content is protected !!