WINSKOPE - Therons Vleisprodukte

WINSKOPE

Moeders in die Kalklig

MAMMAS BLOM met Theron's Vleisprodukte se MEI MAAND MAKIETIE wat nou tot en met 6 Junie 2026 verleng is!

MEI-MAAND SE SPESIALE AANBIEDINGS help die hele gesin om flink bekostigbare en gesonde maaltye saam te slaan, sonder om gehalte en geur in te boet! 

Die foto's wat op hierdie bladsy gebruik word, is van die regte Theron's Vleisprodukte. In seldsame gevalle sal voorraadfoto's gebruik word om die produkte se werklike voorkoms en gevoel beter te demonstreer.

 

IMG_7653

THERON`S se REGTE EGTE CHEDDAR KASE "GRILLERS." 

R100.00 per kg

JY SPAAR R33.50!

 

Bacon Sausage Breakfast Master

THERON'S se DEKADENTE VARKSPEKWORSIES 


R50.00 per 500 g

 

JY SPAAR R14.50 per pak!

"Thin sliced ham, cheddar cheese and a loaf of bread"

THERON'S se SUIKER EN - VETVRYE TOEBROODJIEHAM (Reeds gesny en netjies verpak) R110.00 per kg

JY SPAAR R17.50!

IMG_7592

THERON'S se VET- en SUIKERVRYE, HOUTGEROOKTE HOEDERBORSFILETTE (Reeds gaar en reg om te eet.)

R139.90 per kg

JY SPAAR R 15.60!

Beef patties rou

THERON'S se 100% SUIWER BEES HAMBURGER PATTIES SUIKER-VRY!


R199.00 per 1.4 kg

JY SPAAR R16.50 per pak!

Black girl switchboard operator
Girl retro phone
Black Girl Friday Phone

Vir navrae oor produk, pryse, bestellings en aflewering, stuur asseblief vir ons 'n WhatsApp deur op die knoppie hieronder te klik