Theron`s Baconworsies - Therons Vleisprodukte

Theron`s Baconworsies

Theron`s vervaardig sedert 2005 `n reeks ontbytworsies wat professor Tim Noakes baie bly sal maak! Dit bestaan uit maer bacon, gesonde vette, het GEEN SUIKER in nie, en word gepreserveer met sout, gaargestoom en dan gerook tot perfeksie! PERFEK vir `n gesonde ontbyt!

Die reeks word verpak in 500gram verpakkings en bestaan uit:

Theron`s Baconworsies, Theron`s bacon-en-cheddarkaas worsies, Theron`s Cocktail Bacon worsies, sowel as die Theron`s bacon-en-cheddarkaas cocktail worsies.

error: Content is protected !!