Theron`s Weense Worsies
Theron`s vervaardig weense worsies deur gebruik te maak van fyngemaalde hoendervleis en speserye. Die weense worsies word houtgerook vir ekstra geur (uitgesluit rooi weense worsies) en gaargestoom tot perfeksie en verlengde raklewe. Die PERFEKTE produk vir `n gesonde kosblik-happie! Dit smaak so goed , pappas en mammas, oupas en oumas, EET DIT SKELM!
Theron`s weense worsies kom in 6 duim en 9 duim groottes en is beskikbaar in 500gram, 1kg, 2kg en 5kg verpakkings.
Ons reeks weense worsies bestaan uit; Gerookte weense worsies, Rooi weense worsies, Hoender weense worsies, Hoender en Kaas weense worsies en Cocktail weense worsies.