Theron`s Shangaan Polonie
Theron`s se gewilde Shangaan polonie word vervaardig sedert 1983 en het `n geurig gekruide smaak wat die smaakkliere prikkel. Die produk word gemaak van hoender en is vark vry. Die polonie word verpak in `n 500gram rol.