Theron`s Pepperoni
Theron`s Pepperoni word volgens die tradisionele resep vervaardig en is verwant aan salami. Die produk word vervaardig van `n mengsel van vark en bees, en sterk gegeur met peper en speserye.