Theron`s Wild Salami - Therons Vleisprodukte

Theron`s Wild Salami

Theron`s se gewilde wild salami word gekook, gerook en dan op die tradisionele manier gehang om uit te droog. Die produk is baie gewild onder connoiseurs en kan aangewend word vir vele Italiaans geinspireerde disse.

error: Content is protected !!