Theron`s Gerookte Vark Ribbetjies - Therons Vleisprodukte

Theron`s Gerookte Vark Ribbetjies

Theron`s se reeks gerookte varkribbetjies staan kop en skouers uit bo enige produk in die mark. Theron`s maak gebruik van `n geheime heuning/soutpekel proses om die produk ryp en sag te maak. Theron`s houtrook hul produkte op die tradisionele manier om `n unieke, sappige geur te ontsluit en om `n besonderse sagtheid na die produk te bring. Theron`s se ribbetjiereeks se vleisinhoud is hoog en die bene kraaksag en buigbaar.

error: Content is protected !!