Theron`s se Gerookte Spek ( Bacon ) reeks
Theron`s is een van die laaste bittereinders as dit kom by die tradisionele vervaardiging van ontbytspek, of te wel “bacon”
Die verskeie snitte word met groot omslagtigheid gepekel om ryp en sag te word, en dan op die tradisionele manier houtgerook tot sagte dekadensie.
Die reek sluit Rugspek, skouerspek, strepiespek en spekstukkies in.