Theron`s Geglasuurde Ham
Theron`s vervaardig geglasuurde Ham op versoek van klante tydens die kersgety en paasfees periodes in die jaar.
Theron`s vervaardig geglasuurde Ham op versoek van klante tydens die kersgety en paasfees periodes in die jaar.
Bestandele vir die Franse Roosterbrood 500gr Theron`s Rugspek 4 Geklitste eiers ( Organies ) 4 snye Gesondheidsbrood 4 Eetlepels Olyfolie Garnering 200gr …
Nooi lekker mense, hartsmense – vergeet van knorpotte Besoek Theron`s vir KWALITEIT PRODUKTE TEEN WARE FABRIEKSPRYSE Ondersteun ondernemings in jou kontrei en …
Theron`s Vleisprodukte is `n vleisverwerkings fabriek in Pretoria Wes wat fokus op die vervaardiging van `n wyse reeks vleisprodukte. Die sukses van …
Theron`s se gewilde wild salami word gekook, gerook en dan op die tradisionele manier gehang om uit te droog. Die produk is …
Theron`s Pepperoni word volgens die tradisionele resep vervaardig en is verwant aan salami. Die produk word vervaardig van `n mengsel van vark …
Theron`s Pastrami word vervaardig van die beesboud, wat gepekel, gekook en gerook word tot sag en gaar.
Theron`s se lewer patè is besonder gewild en word gemaak van varklewer.
Theron`s geroosterde biefstuk word vervaardig van A-graad beesboude en stadig gaargestoom om sagtheid en sappigheid te verseker.
Theron`s se gekookte salami word vervaardig van maer varkvleis en hoogstaande gehalte speserye, gaargestoom, en dan gerook tot perfeksie.