Sonja-Liezel Theron, Author at Therons Vleisprodukte - Page 3 of 6
Currently browsing author

Sonja-Liezel Theron, Page 3

Theron`s Kontinentale Polonie

Theron`s se Kontinentale Polonie, word vervaardig volgens die oorspronklike tradisionele polonie resepte van varkvleis en kwaliteit geurmiddels.

Theron`s Franse Polonie

Theron`s se Franse polonie word van hoendervleis gemaak en is hoog in protëine, en besonder geurig! `n Groot gunsteling vir toebroodjies en …

Theron`s Baba Polonie

Theron`s se baba polonie reeks bestaan uit Franse polonie, Knoffel polonie en Lewer polonie.

Theron`s Toebroodjie Ham

Theron`s se toebroodjieham is een van ons vlagskip produkte en die resep is al vir 33 jaar onveranderd! Theron`s se toebroodjieham word …

Theron`s Pizza Ham

Theron`s se Pizza ham word vervaardig van maer varkvleis, het `n lae vetinhoud en is bekostigbare gehalte vir gebruik in grootmaat op …

Theron`s Piekniek Ham

Theron`s se piekniekham word vervaardig van maer varkvleis en word gaargestoom en gerook om ekstra geur aan die produk te verleen.

Theron`s Kontinentale Ham

Theron`s se Kontinentale Ham word van die ekstra maer varkboudsnit vervaardig en gaargestoom tot `n sagte en sappige hamsnit.

Theron`s Hickory Ham

Theron`s Hickory Ham word vervaardig van die maer varkboudsnit en gaargestoom en gerook vir ekstra geur.

Theron`s Gerpersde Tong

Theron`s vervaardig tradisionele beestong vir die smulpape, wat graag nostalgiese geregte wil optower in die kombuis.

Theron`s Gekookte Ham

Theron`s Gekookte Ham word gemaak van maer varkboudvleis, gesout en gaargestoom tot perfeksie.