Theron`s Toebroodjie Ham
Theron`s se toebroodjieham is een van ons vlagskip produkte en die resep is al vir 33 jaar onveranderd! Theron`s se toebroodjieham word van maer varkvleis gemaak en het minder as 2% vet in.