Theron`s gepekelde Eisbein
Eisbein is varkskenkel wat gesout word in pekelwater om die vleis te versag. Eisbein is baie gewild in tradisioneel Duitse en Europese …
Theron`s Vleisprodukte hou `n wye verskeidenheid vars vleise aan. Theron`s is veral bekend vir ons 100% suiwer beesvleis hamburger plakkies, maer gemaalde vleis en wye verskeidenheid hoeder produkte wat NIE BEHANDEL IS met pekelwater nie. Hier koop jy nog gehalte vleis teen WARE fabriekspryse.! Ideaal vir ; Restaurante, Take-Aways, Hotelle, Gastehuise en huishoudelike gebruik.
Eisbein is varkskenkel wat gesout word in pekelwater om die vleis te versag. Eisbein is baie gewild in tradisioneel Duitse en Europese …
Theron`s Karoo wors is `n baie gewilde en bekostigbare braaiwors vir die gesin! Die gewildste verpakking is 5kg en bied ware kwaliteit …
Min verbruikers weet dat Boerewors se kwaliteit reeds sedert 1972 deur wetgewing gereguleer word. Theron`s se boerewors voldoen 100% aan die streng …
Theron`s Hamburger Patties word gemaak van `n mengsel van vark en hoedervleis, wat verseker dat die produk sappig en geurig is. `n …