Theron`s Hamburger Patties
Theron`s Hamburger Patties word gemaak van `n mengsel van vark en hoedervleis, wat verseker dat die produk sappig en geurig is. `n Gewilde kwaliteit produk wat meer bekostigbaar is as die 100% suiwer beesvleis hamburger patties.