Theron`s gepekelde Eisbein - Therons Vleisprodukte

Theron`s gepekelde Eisbein

Eisbein is varkskenkel wat gesout word in pekelwater om die vleis te versag. Eisbein is baie gewild in tradisioneel Duitse en Europese kookkuns.

error: Content is protected !!