Theron`s se Vars Hoender produkte – Therons Vleisprodukte

Theron`s se Vars Hoender produkte

Theron`s Vleisprodukte voer gehalte hoender produkte in vanaf Europa en voeg geen soutpekelwater by ons produkte nie. U kan met vertroue hoenderprodukte aankoop by Theron`s Vleisprodukte, gerus in die wete dat u suiwer hoendervleis aankoop.

Die hoenderporsies beskikbaar is, hoender borsies , hoender boudjies, hoender dytjies, hoender vlerkies, hoender nekkies en “giblets”

error: Content is protected !!