Theron`s Maer Maalvleis – Therons Vleisprodukte

Theron`s Maer Maalvleis

Theron`s se maalvleis word gemaal van A-graad beesvleis en daar word GEEN soya of vleisverdikker bygevoeg nie. Die produk is van hoogstaande gehalte en laag in vet.

error: Content is protected !!