Theron`s Jambon – Therons Vleisprodukte

Theron`s Jambon

Afrikaans vir “Gammon” is Jambon? Jambon is afkomstig vanuit die dy gedeelte van `n vark, waar die “bo-been” en boud bymekaar kom. Theron`s Jambon word reeds in soutpekel water gelê vir preservering en “ryp word” doeleindes. Om hierdie rede moet `n mens baie versigtig wees om nog sout by te voeg. Geur eerder die Jambon met jou gunsteling kruie en speserye.

error: Content is protected !!