Theron`s Hoenderlewers – Therons Vleisprodukte

Theron`s Hoenderlewers

Theron`s hoederlewers is ryk aan proteïne en werklike waarde vir geld. Hierdie produk is ryk aan yster en veelsydig vir gebruik as pateè, en smulkos vir ligte etes. Die perfekte produk om in vele smulhappie resepte vir piekniekmandjies te gebruik!

error: Content is protected !!