Theron`s Gerookte Varkskenkel
Theron`s gerookte varkskenkel, ook beter bekend as Eisbein, word in pekelwater geweek om die vleis te versag, en daarna op die tradisionele manier gaargerook tot dekadente perfeksie! Gerookte Eisbein is baie gewild in tradisioneel Duitse en Europese kookkuns.