Theron`s Gerookte Kassler Rib - Therons Vleisprodukte

Theron`s Gerookte Kassler Rib

Theron`s Gerookte Kassler rib word gesny uit die Lenderib gedeelte van die vark en is baie laag in vet. Die snit vleis word aanbeveel vir mense wat op gesonde eetprogramme is en is besonder geurig en maklik om voor te berei, aangesien dit reeds halfgaar gestoom en gerook is.

error: Content is protected !!