Theron`s Gerookte Hoenderbors Filette – Therons Vleisprodukte

Theron`s Gerookte Hoenderbors Filette

Theron`s se gerookte hoenderbors filette is reeds sag, gaargestoom en houtgerook om `n dekadente geur aan die hoender te verleen. Die produk kan amper een van Theron`s se sewe wonders genoem word, aangesien dit geurig sag en uiters sappig is. (Nie droog soos so baie ander hoenderborsie produkte op die mark nie)

error: Content is protected !!