Theron`s Chakalaka Wors – Therons Vleisprodukte

Theron`s Chakalaka Wors

Theron`s Vleisprodukte vervaardig die gewilde afrika Chakalaka wors, op versoek van ons lojale klante. Hierdie wors is `n baie gewilde produk en word gereeld gebruik deur straatverkopers as bekostigbare , kwaliteit braaiwors.

error: Content is protected !!