Theron`s 100% Suiwer Beesvleis Patties

Theron`s 100% Suiwer Beesvleis Patties

Theron`s vervaardig 100% SUIWER beesvleis hamburger patties van A-graad beesvleis, gesonde vette en slegs die heel beste kruie en speserye geurmiddels. Theron`s se beesvleis hamburger patties krimp nie soos ander hamburger patties op die mark nie, aangesien daar nie van soya of aartappelstysel gebruik gemaak word om die produk te verdik of “rek” nie.

error: Content is protected !!