Theron`s Vleisprodukte bied hierdie Lente die beste "entstof" teen bitterbek tye. Met Theron`s se BEROEMDE BOEREWORS BONANZA, kan jy heel maand Braai! Kom maak `n draai op 2,3 en 4 SEptember 2021!
Theron`s bied SUPERIEURE kwaliteit gevriesde AARTAPPELSKYFIES aan @ slegs R16-00 vir 700 gram BTW ingesluit. Ingevoer uit België en `n smul-lekker pasmaat vir vele geregte!
Pryse geldig tot 14 Februarie 2018.